Net ’n vrou met ’n glimlag en ’n nuuskierige hart - Parys

Monday, 10 November 2025

Item details

City: Parys, Free State

Contacts

Contact name Antoinette Bonita Gouws
Phone 0635143932

Item description

hier buite is. Ek’s ’n vrou wat glo dat die mooiste oomblikke dikwels die eenvoudigste is — ’n koppie goeie koffie, ’n lekker geselsie, lag tot jou wange seer is, en daardie rustige ritte waar die musiek al die praatwerk doen. Ek’s nie hier vir speletjies nie net om iemand te ontmoet met ’n warm hart, ’n oop kop en dalk ’n vonkie wat wag om aan te steek.